1.Verlede jaar het ek en my swaer en my skoonseun per
vliegtuig naWindhoek gereis
om veral die dierelewe van Namibie te besigtig.
Last year, me and my heavy and my cleanson traveled
by flying harness toWindcorner specially to
belook the animal-living in Namibia.
In die Noorde het ons toe volop springbokke,
steenbokke, blesbokke,kameelperde en ook meerkatte gesien.
In the North we then saw full-up jumping goats,
brick buck, bald buck, camel horses and also morecats........
aanstaande vrou op ons troudag nog 'n virgin is?"
Se Piet:
"Met jul honeymoon vat 'n blik blou en 'n blik rooi verf en 'n graaf saam.
Verf dan jou een knater blou en die ander een rooi.
As sy dan se dis die snaakste ballas wat sy nog gesien het,
bliksem haar met die graaf."-
wys om my old age pension te kon trek"
Ou Vrou: "As jy jou broek afgetrek het
kon jy disability pension ook gekry het!.."
"Jy kruis 'n vark en 'n by.
Dan kry jy 'n lui ding wat net die hele dag wil vreet,
brom en steek.." ...
Hy vra vir die dokter:
"Sal ek darem kan kitaar speel?"
"Ja" se die dokter.
"Dis fantasties" se Gatiep, "want ek kon nog nooit nie!"
Sent via my BlackBerry from Vodacom - let your email find you!...
No comments:
Post a Comment